21-03-04

Den Hemel, 20-03-04

Reactie van Chris na een bezoekje aan de blog van Julie:

ek is toe na jou site om die esensie te lees. pragtige woorde. gister het nvriend vir my n uitknipsel gewys van n resensie wat oor ons verskyn het naons optrede in breda. in hierdie resensie word daar genoem dat die rede virons sukses n raaisel is, omdat ons saai en eentonige pop speel! nou ja, asboo!fan weet jy seker hoe een van ons grootste probleme is dat ons so sukkelom van een song na n ander met iets nuuts vorendag te kom, en hoe elke albumvan ons presies net soos die vorige klink! ha ha, ek vermoed daai resensentis n regte boo!fan, hoor hoe hard roep hy 'boo!'! nietemin, dis vir mensesoos jy dat ek doen wat ek doen, en graag doen! gaan jou goed Julie!

13:40 Gepost door Fred | Permalink | Commentaren (0) |  Facebook |

De commentaren zijn gesloten.